Magazine articles

/Magazine articles

Agrimotion in “Africa Outlook”

- Phoebe Calver Agrimotion has grown from its core vision of setting the standard for best practice in both fruit production and soil management on a global scale. Since its formation in 2013 by a team of soil scientists and horticulturists it has been providing innovative consulting solutions to aid sustainable growth. It has always [...]

By | 2018-01-25T20:05:42+00:00 January 25th, 2018|Magazine articles|0 Comments

Opleiding en die ‘basics’ laat produksie klim

- Lucille Botha Sy pad na die landbou het 'n nederige begin as plaaswerker se seun gehad, maar vandag pluk mnr. Frikkie Jacobs, plaas­bestuurder op een van die Bo­Radyn-boerdery se appel- en peerplase, die vrugte van die er­varing wat hy by vorige werkge­wers, soos die Dutoit Groep en Capespan, opgedoen het. Onder sy knap hand [...]

By | 2018-01-25T20:06:45+00:00 December 22nd, 2017|Magazine articles|0 Comments

Planne om besproeiing wetenskaplik te monitor

- Amelia Genis Natlei is lankal nie meer vir vrugteboere ’n opsie nie: Waterskaarstes vereis noukeurige besproeiing en deeglike monitering om optimale watertoediening te verseker. ’n Kenner bespreek die nuutste tegnologie wat vir boere beskikbaar is. Boere kan die toediening van besproeiingswater volgens ’n vaste rooster doen, of wetenskaplike beginsels vir doeltreffende skedulering benut, wat geskied in ’n volgorde van “besproei, monitor, [...]

By | 2018-01-25T20:03:20+00:00 September 29th, 2017|Magazine articles|0 Comments

Produksie 60% hoer met opleiding

Deur basiese landboupraktyke reg te doen, maar bowenal deur opleiding, kon mnr. Frikkie Jacobs, 'n plaasbestuurder op een van die Bo-Radyn-boerdery se appel-en-peer­plase, produksie binne twee jaar van 12 000 tot 18 000 kratte verhoog. Sy siening oor be­mag... Op mnr. Frikkie Jacobs se CV pryk van die indrukwekkendste vrugte-ondernemings in die Wes-Kaap - [...]

By | 2018-01-25T19:35:06+00:00 March 31st, 2017|Magazine articles|0 Comments

Technology takes farming to new levels

- Glenneis Kriel Paul Cluver, managing director of Paul Cluver Wines, and his sister, Karin, the production manager, spoke to Glenneis Kriel about new technologies used to improve fruit and wine production efficiency, thereby reducing input and other related cost. Brother-and-sister team, Paul and Karin Cluver of De Rust Estate near Elgin in the Western [...]

By | 2018-01-25T20:08:51+00:00 May 25th, 2016|Magazine articles|0 Comments

Drones can take precision farming to the next level

- Glenneis Kriel Using GPS monitoring in conjunction with aerial technology allows farmers to increase farming efficiency. The results, however, are highly dependent on interpretation of the data and the type of technology used, says Mico Stander of Agrimotion. Technology is like a dog. You need to find one that does the right job for [...]

By | 2018-01-25T20:09:47+00:00 February 26th, 2016|Magazine articles|0 Comments