Suid-Afrikaanse wingerdgronde en klimaat

Geskryf deur Dawid Saayman - Konsultant Grondspesialis, Distell, Stellenbosch  Op versoek van WOSA, is hierdie artikel in Januarie 2013 vir die Belgiese kwartaallikse wyntydskrif, Tong-about wine, geskryf en in die No. 14/Winter 2012/20 13-uitgawe gepubliseer. Die artikel is deel van 'n reeks oor die Suid-Afrikaanse wynbedryf. Laai die oorspronklike artikel hier af: Suid-Afrikaanse wingerdgronde en klimaat Geologie Die [...]