Produksie 60% hoer met opleiding

//Produksie 60% hoer met opleiding

Produksie 60% hoer met opleiding

Deur basiese landboupraktyke reg te doen, maar bowenal deur opleiding, kon mnr. Frikkie Jacobs, ‘n plaasbestuurder op een van die Bo-Radyn-boerdery se appel-en-peer­plase, produksie binne twee jaar van 12 000 tot 18 000 kratte verhoog. Sy siening oor be­mag…

Op mnr. Frikkie Jacobs se CV pryk van die indrukwekkendste vrugte-ondernemings in die Wes-Kaap – plekke soos die Du­toit Groep en Capespan – maar sy pad het ‘n nederige begin as plaaswerker se seun gehad voordat hy in 2013 die leisels op Queen Anne oorgeneem en som­mer gou produksie met byna 60% gelig het. Daar vloei beslis grand in Frikkie se are – hy het voorheen oak ‘n plaas wat teen ‘n verlies geloop het, help omkeer om bin­ne twee seisoene gelyk te speel.

Please click here for the full article.

2018-01-25T19:35:06+00:00